Begin vandag jou organiese groei-reis saam met Wiggly Wonders

Ons fokus op die teel van gesonde Rooi Kariba Wurms [Red Wiggler Worms] (Eisenia fetida) en die vervaardiging van hoë kwaliteit wurmprodukte.

Whatsapp

Oor ons

By Wiggly Wonders Worm Farm werk ons met die bewese spesie Eisenia fetida (Rooi kariba -Red wiggler) wêreldwyd erken as een van die mees doeltreffende komposwurms vir vinnige en volhoubare organiese afbreek.

Hierdie oppervlakbewonende (epigeïese) wurms is spesifiek aangepas om in organies-ryke omgewings te floreer, waar hulle groot hoeveelhede afval omskep in hoë kwaliteit wurmkompos. Danksy hul vinnige voortplanting en hoë verwerkingsvermoë, is hulle die ideale keuse vir beide beginners en kommersiële wurmboerdery.

Whatsapp

Produkte

By Wiggly Wonders fokus ons op kwaliteit, gesonde wurms en premium wurmprodukte.

Alle produkte

Rooi Kariba Wurms

Red Wiggler Worms

Wurmplase

Worm Farms

Worm Chow

Groei Booster

Wurmkompos

Worm Castings

Kompos siwwe

Composite sieves

Versending

🚚 Afleweringsopsies met Pudo

1. Pudo Locker (Koerierboks) of Kiosk

  • Hoe dit werk: Ons stuur die pakkie na jou gekose Pudo-locker of amptelike kiosk. Sodra dit daar aankom, kry jy ’n SMS en e-pos met ’n unieke PIN-kode.

  • Belangrik: Jy het 36 uur om jou pakkie by die boks af te haal nadat jy die SMS kry.

  • Wat ons kort: Die naam of adres van jou gekose Pudo-locker/kiosk, jou korrekte selfoonnommer en e-posadres.                                            

  • 2. Aflewering by jou Deur (Locker-na-Adres)

    • Hoe dit werk: Die koerier bring die pakkie reguit na jou huis of werksadres toe, net soos ’n standaard koerierdiens. Jy hoef nêrens heen te ry nie.

    • Wat ons kort: Jou volledige fisiese adres, poskode en e-posadres.

Kontak Ons

 

                  Ons is gelee in Springs, Gauteng.

                  Whatsapp – 083 252 1839

                  E-posadres – info@wigglywonders.co.za

Scroll to Top